Jaarboeke

Diplomatieke teorie 877


 
Modulekode DIP 877
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Bekendstelling aan en ontleding van diplomatieke teorie, gedefineer as sistematiese denke oor diplomatieke idees, aktiwiteite en vraagstukke. Sodanige denke het historiese, konseptuele en normatiewe elemente, en hou uiteraard met die diplomatieke praktyk as empiriese referent verband. Dit sluit die kritiese bestudering van sleutelaannames oor diplomasie in. Enersyds, aangesien diplomatieke teorie onvermydelik breër internasionale verhoudinge teorieë weerspieël, en aangesien die moderne diplomaat ook bepaalde begrip van laasgenoemde moet hê, word hieraan aandag gegee. Andersyds, op capita selecta grondslag, word aandag gegee aan teoretiese perspektiewe oor vraagstukke wat op die globale diplomatieke agenda verskyn.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences